NAD Care
Ware NAD Verhale van Gister, Vandag en vir More


Welkom Gas !
teken in of sluit aan


Tuisblad | Alle Artikels | Plaas Artikel | Mees Besigtig | English | KontaK Ons |

     NAD Verhale deur
» Die Onverbiddelikes
» Die Onwetendes
» Drome vir Seerkry Mense
» Media Joernaliste
» NAD Care Nuus
» NAD Vrae en Antwoorde
» NutriNAD Gebruikers
» NutriNAD Praktisyns
» Polsslag in Beeld
» Radio Gesprekke in Klank
» So Maak Mens
» Sprokies Karakters
» Theo Verwey

    NutriNAD Science

http://www.nadcare.net

The True Science and Stories behind NutriNAD

   Self-help Skale

online orders

   Find a RSA Lab
» Ampath
canada
Test Codes:
Lact = BLAK
Pyruv = CPIR
» Lancet
canada
Test Codes:
Lact = F246
Pyruv = Z535


    Nuusbrief
Skryf in vir ons gratis nuusbrief.
» Jou naam » Jou Epos

titles description    advance search
nutrinad verskaffer


geNADe

Ons Vader wat in die hemel is - wyd uitgestrek in elke mens se hart,
Laat U Naam geheilig word deur elkeen wat sy wese
ook in hierdie verhale mag gee en vind.
Laat U Koninkryk kom en elkeen wat in wanhoop en twyfel sit
die rykdom van vrede besit.
Laat U wil ook op die aarde geskied sodat die soekers na liefde
dit in hul eie hart sal vind
Net soos in die hemel waar U die engele beveel en in trou
oor elke mensekind stel.
Gee ons vandag ons daaglikse brood om ons gees met liefde,
ons liggaam met energie en ons siel met waarheid te voed
En vergeef ons, ons oortredings sodat dit nie mure kan bou
tussen kinders en ouers nie, maar tussen die gisters en nou,
Soos ons ook die vergewe wat teen ons oortree en ook
myself dat ek die skuld op 'n ander wou plaas
En laat ons nie in die versoeking kom nie want dit is misverstande
en onkunde wat die skuldlas moet dra
Maar verlos ons van die bose wat ons wil bind om
ewig in vrees en vas te leef.
Want aan U behoort die Koninkryk waarin elkeen van ons vry kan wees
Die krag, wat ook in my is
En die Heerlikheid wat ek nou reeds beleef
Tot in alle Ewigheid dank ek U Heer vir die bevryding reeds
aan die kruishout, ook vir hierdie kind gegee.
Amen. (DW)

Die gebruik van NutriNAD word baseer op:

Die natuur se suiwer Energie in jou Glas



Vertoonvenster Artikels !

As jou skoonpa 'n alkoholis is...
Published : August 11, 2008 | Author : Theo Verwey | Unrated
Total Views : 10
Print | Email to friend
My pa is ‘n alkoholis en hy het my tot ouderdom 5 seksueel gemolesteer. My intense begeerte na versorging het tevore gekom in my latere versugting na voedsel, seks en intimiteit. Ek het my lewe spandeer om seksmaats te kies wat net so bewusteloos soos my pa was en wat gelieg en bedrieg het in hul pogings om hulle onverantwoordelikheid weg te steek.
Read full article


Dat hierdie arme kinders seker so bang moet wees om hemel toe te moet gaan as dit is hoe hemelkinders dan moet wees.
Published : July 13, 2008 | Author : Desirée Schoeman | Unrated
Total Views : 55
Print | Email to friend
Ek self het op daardie stadium uit pure onkunde ouers probeer troos met woorde soos onder andere dat God hierdie kinders net vir spesiale ouers sal gee. Maar nadat ek God werklik leer ken het, het ek geweet dat outisme en ander siektes en sindrome glad nie van 'n liefdevolle Vader af kom nie. Ek het toe eerder my navorsing begin doen en my kennis begin uitbrei oor verskeie toestande in die mens se liggaam.
Read full article


Omdat die lewe voel asof hulle vir ewig 'n wilde perd moet ry
Published : May 24, 2008 | Author : Dr Daan Steyn 1 | Rating :
Total Views : 106
Print | Email to friend
Solank daar nie die werklikheid van stabiele liggaamlike prosesse is nie, sal drome altyd bedrog wees. Drome kan net werklikheid word as die liggaamlike prosesse dit moontlik maak. Selfvertroue, selfrespekte en sukses is baseer op die realistiese vertroue in die liggaam om te doen wat beplan word. Daar is geen gedrag sonder die liggaam nie en geen stabiliteit, voorspelbaarheid of selfvertroue sonder stabiele liggaamlike prosesse nie. As die liggaam nie stabiel is nie, is dit, soos reeds gesê, baie moeilik om met jouself saam te leef. Vir ander mense kan dit 'n nagmerrie van impulsiwiteit en onvoorspelbaarheid wees.
Read full article


Mense weet nie van hierdie behandelingsmetode nie. Die ou mense, die hiperaktiewe kinders...
Published : May 11, 2008 | Author : Dr Waldo en Sr Amanda Nelson | Unrated
Total Views : 67
Print | Email to friend
Mens kan ook sien wat dit bevat en daar is nie skadelike stowwe nie. Dit is vir my nogal belangrik en ek dink mense hou van goeie dinge vir die liggaam. Mense is baie gesondheidsbewus ook. As hulle weet dit is nie skadelik nie, gaan hulle makliker kom vir behandeling. As ek net dink aan die paar mense waaraan ons dit bekendgestel het, hoe dit hulle lewe ingrypend verander het, sonder dat daar skade is. En die koste daaraan verbonde, is minimaal.
Read full article


Hulle is nou Helde!
Published : May 04, 2008 | Author : Prof Murray Janson | Unrated
Total Views : 141
Print | Email to friend

Luister saam na wat Prof Murray Janson te sê het oor Seerkry Mense en hulle pad met NAD Terapie. Dit is inspirend om na hierdie wonderlike man te luister.
Read full article


NAD Oorwin Energiekrisis - Beeld
Published : May 02, 2008 | Author : Liezel Joubert | Unrated
Total Views : 177
Print | Email to friend
Verwey waarsku ook sportmanne- en vroue teen produkte wat kits-ATP of -energie belowe. “ATP is ’n verbinding wat glad nie in die liggaam gestoor kan word nie. NAD word wel in selle en mitochondria gestoor en help met die omskakeling van voedsel na ATP. NAD is die enigste middel wat effektief in die liggaam gestoor kan word en help met energievorming.”
Read full article


Alkoholisme is 'n Gedragsgenetiese Siekte wat Behandel kan word - Beeld
Published : May 01, 2008 | Author : Alet Rademeyer | Unrated
Total Views : 270
Print | Email to friend
By Alkogen glo die span dat pasiënte vrywillig vir behandeling moet kom. "Niemand word daarheen verwys nie. Pasiënte word ook nie uit hul omgewings en gemeenskappe verwyder nie soos wat dikwels die geval is wanneer alkoholiste na rehabilitasie-sentrums gestuur word. In gevalle, waar die mediese toestand van die pasiënt dit genoodsaak word hy vir 'n paar dae in 'n inrigting van sy keuse opgeneem om hom op fisieke vlak te stabiliseer.
Read full article


Nuutste Artikels !

As jou skoonpa 'n alkoholis is...
Published : August 11, 2008 | Author : Theo Verwey | Unrated
Total Views : 10
Print | Email to friend
My pa is ‘n alkoholis en hy het my tot ouderdom 5 seksueel gemolesteer. My intense begeerte na versorging het tevore gekom in my latere versugting na voedsel, seks en intimiteit. Ek het my lewe spandeer om seksmaats te kies wat net so bewusteloos soos my pa was en wat gelieg en bedrieg het in hul pogings om hulle onverantwoordelikheid weg te steek.
Read full article

Kort Tog na Soberheid Werkswinkel
Published : August 04, 2008 | Author : Johan Eloff | Rating :
Total Views : 20
Print | Email to friend
NAD Terapie vir Alkoholisme geskied in samewerking met die hele gesin. NAD Terapie fokus op die langtermyn sukses en leefstyl integrasie van die pasiënt en sy gesin. Die hele gesin word bemagtig met die nodige hulp en kennis om hul lewe vorentoe met uiterste doelgerigtheid en met die minste stres suksesvol te deurloop.
Read full article

Ek is gediagnoseer met dislipiedemie en wil graag meer daaroor weet.
Published : July 29, 2008 | Author : Dr Koos Engela MBChB | Unrated
Total Views : 21
Print | Email to friend
Dislipiedemie is verhoogde cholesterol. Cholesterol is 'n olie-agtige substans in ons bloed en weefsel. Ons kan nie daarsonder lewe nie, want dit speel 'n belangrike rol in selle, senuwees, hormone ensovoorts. Te veel cholesterol is egter nie meer goed nie. Abnormale hoë cholesterolvlakke in die bloed verhoog die individu se risiko op hartsiekte, spesifiek hartslagaarsiekte.
Read full article

Ek sukkel om werk te kry.
Published : July 29, 2008 | Author : Dr Vorster Combrink | Unrated
Total Views : 20
Print | Email to friend
Om dié onsekerhede en eise te hanteer, verg baie energie en ondersteuning van jou lewensmaat, vriende en veral begeleiding deur 'n berader. As Hy jou roep vir 'n bepaalde taak, sal Hy ook die middele daarvoor voorsien Hy word immers nie beperk deur ouderdom, geslag of velkleur nie.
Read full article

Sy het al baie probeer ophou, maar na 'n paar weke begin sy maar net weer.
Published : July 29, 2008 | Author : Theo Verwey | Unrated
Total Views : 24
Print | Email to friend
Nikotien versnel die liggaam se metabolisme en lei tot meer beskikbare energie. Om suksesvol te kan ophou rook, moet die energie vervang word. Oudrokers tel gewoonlik baie gewig op omdat verkeerde kosse geëet word om hierdie energieverlies te probeer ophef.
Read full article


    Random Article

Ons het hom gestuur na 'n internis toe. Ons het hom gestuur na 'n neuroloog toe. Ons het gedink hy het 'n breintumor, of iets van die aard. Hulle het "scans" gedoen. Daar was niks verkeerd nie, hoegenaamd niks nie. Absoluut niks verkeerd nie. Toe ons begin om vir hom hierdie medikasie te gee, het daar 'n dramatiese verandering gekom.


    Since 20 Apr 2008
» Total Articles
139
» Total Authors
37
» Total Views
7123
» Categories
18

   NutriNAD Stockists

  Miracle Matters

http://www.nadcare.net

Wanneer God doen, staan die wêreld met verbystering en toekyk

  Bright Babies & Parents

http://www.nadcare.net

Growing healthy Babies before getting pregnant.

  Ouma se Resepte

http://www.nadcare.net

Ouma se Resep is ons almal se resep


Delete cookies set by this site | Top   

Copyright 2006 © Nutrimalaika NutriNAD MalaikaNAD NutriPyn